Skip to content Skip to left sidebar Skip to footer

31 May 2023 Media Release: Little Crosses Pre-Primary School visits Garden Route District Municipality’s Fire Services

Little Crosses Pre-Primary School visits Garden Route District Municipality’s Fire Services

For Immediate release
31 May 2023

The Garden Route District Municipal Fire Services were visited by kids from the Little Crosses Pre-Primary School on 26 May 2023. The event, described as an enjoyable experience where both learners and teachers were made aware and informed of very important basic fire safety dos and don’ts.

Senior Firefighters Henrich Leslie (left) and Kervin-Lee Gericke (right), with the kids from Little Crosses Pre-Primary School during the visit.

Firefighters loved every moment of educating and entertaining the little stars who have shown much interest in their field of firefighting. A presentation was done that included all fire safety elements around the home, at school, as well as what to do when noticing a fire elsewhere. In a fun-filled approach, learners were also taught the relevant emergency contact numbers of the emergency services.

After their ‘class session’ they enjoyed a little lunch and looked forward to what was to follow.

The most exciting part of the program was when water was sprayed from the high-pressure hose, so that the kids could experience and get a feel of what a firefighter does daily. Adding to these, they spent moments inside the vehicles, took a ride, heard the sirens, and saw the flashy red lights.

These little ones had a blast and enjoyed the visit at the GRDM fire station.

Facilitator of the visit, GRDM Senior Firefighter, Kervin-Lee Gericke, indicated how he enjoyed empowering the Garden Route youth and leaders of tomorrow.

The teacher from Little Crosses Pre-Primary School who accompanied the kids, Deveney Fember, conveyed words of gratitude to the GRDM team and said: “We are thankful to you and your team for the effort put into the day and making the outing worthwhile”.

                                                                  ______________________________________

Little Crosses Kleuterskool besoek die Tuinroete Distriksmunisipaliteit se Brandweerdienste

Die Tuinroete Distriksmunisipaliteit se Brandweerdienste was op 26 Mei 2023 deur leerders van Little Crosses Kleuterskool besoek. Hierdie gebeurtenis, was beskryf as ‘n aangename ervaring waar beide leerders en onderwysers bewus gemaak is, asook ingelig is oor die mees belangrikste basiese brand veiligheidsmoets en moenies.

Brandbestryders het elke oomblik geniet waar hulle die klein sterretjies geleer en vermaak het omdat hulle groot belangstelling in die brandweerdienste veld getoon het. ‘n Voorlegging was gedoen wat verskeie onderwerpe ingesluit het, bv. alle brand veiligsheidselemente rondom die huis, by die skool, asook wat om te doen wanneer ‘n brand elders opgemerk word. In ‘n prettige benadering, was leerders ook die relevante noodkontaknommers van die nooddienste geleer.

Na hul “klas-sessie” het hule ‘n ligte middagete geniet en uitgesien na wat volgende beplan was.

Die mees opwindende deel van die program was toe daar water vanaf die hoëdruk slang gespuit was, sodat die leerders ‘n gevoel en ervaring kon kry – dit wat die brandbestryders op n daaglikse basis doen. Hierdie kleinspan het ook ure spandeer in brandbestrydingsvoertuie, was op ritte geneem, sirenes gehoor, asook die flitsende rooi ligte gesien.

Die kleintjies het lekker gekuier en die besoek na die GRDM Brandstasie tenvolle geniet.

Fasiliteerder van die besoek, GRDM Senior Brandweerman, Kevin-Lee Gericke, het aangedui hoe hy dit geniet om die Tuinroete jeug en leiers van môre te bemagtig.

Die onderwyser van Little Crosses Kleuterskool wie die leerders vergesel het op hul kuier, Deveney Fember, het woorde van dankbaarheid oorgedra aan die GRDM span en gesê: “Ons is dankbaar aan jou en jou span vir die moeite wat julle gedoen het om hierdie dag moontlik te maak, asook om die uitstappie die moeite werd te gemaak het”.

ENDS