Skip to content Skip to left sidebar Skip to footer

Mediaverklaring: Opdatering 2 van Dysselsdorp grondeise deur Gona-Hesse! Khwe en konstruktiewe gesprek met gemeenskapsverteenwoordigers

Mediaverklaring: Opdatering 2 van Dysselsdorp grondeise deur Gona-Hesse! Khwe en konstruktiewe gesprek met gemeenskapsverteenwoordigers

28 Februarie 2024

‘n Afvaardiging van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit (TDM) het vroeër vandag ‘n konstruktiewe gesprek gehad met verteenwoordigers van die Dysselsdorp-gemeenskap. ‘n Deurslaggewende ooreenkoms is bereik dat geen plaaslike inwoners uitsetting in die gesig staar nie.

Die TDM gaan voort met sy regstappe teen die Gona-Hesse! Khwe Royal Koninkryk wat tans ‘n deel van Erf 2 en Erf 975 huur en nie kontraktuele verpligtinge nakom nie.

Gesprekke met die Oudtshoorn Munisipaliteit en ander sleutelbelanghebbendes sal voortgaan om gemeenskapskwessies verder aan te spreek.

Die gemeenskapverteenwoordigers van Dysselsdorp het die geleentheid om direk met die GRDM-afvaardiging te gesels hartlik verwelkom en die positiewe uitkomste van die verbintenis waardeer. Na afloop van die produktiewe vergadering het die gemeenskap takke en klippeuit die paaie verwyder en sodoende normale verkeersvloei en toegang tot Dysselsdorp herstel.

Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit (GRDM) betuig sy dank aan die Suid-Afrikaanse Polisiedienste, gemeenskapsleiers en die inwoners vir hul bereidwilligheid en samewerkende gees om te werk aan ‘n vreedsame en konstruktiewe oplossing.

EINDIG

Dysselsdorp se gemeenskap is gelukkig met die uitkomste van die gesprekke wat plaasgevind het tussen TDM en die Dysselsdorp-gemeenskap se verteenwoordigers. (Foto: Bonisile Desha)

Media Statement: Update on Dysselsdorp property land-claims by Gona-Hesse! Khwe and the outcomes of fruitful discussions with Dysselsdorp Community representatives

28 February 2024

A delegation from the Garden Route District Municipality (GRDM), earlier today, held a constructive dialogue with representatives of the Dysselsdorp community, reaching a crucial agreement that no local residents will face eviction.

The GRDM is set to continue its legal actions against the Gona-Hesse! Khwe Royal Kingdom who are currently leasing a part of Erf 2 and Erf 975 and who are in breach of the contract they entered into with the GRDM.

Discussions with the Oudtshoorn Municipality and other key stakeholders are set to proceed to further address community concerns.

The Dysselsdorp community warmly welcomed the opportunity to engage directly with the GRDM delegation, appreciating the positive outcomes of the engagement. Following the productive engagement, the community removed obstacles from the roads, thereby restoring normal traffic flow and access to Dysselsdorp.

The Garden Route District Municipality (GRDM) extends its thanks to the South African Police Services, community leaders, and the residents for their patience, understanding, and collaborative spirit in working towards a peaceful and constructive resolution.

ENDS

‘n Foto geneem tydens die gesprekke wat plaasgevind het deur ‘n afvaardiging van Tuinroete Distriksmunisipaliteit (links) en gemeenskapsverteenwoordigers van Dysselsdorp (regs).